Close Menu
  • Hubs
    • The Screen Hub
    • The Music Hub
    • The Knowledge Hub
    • Die Afrikaanse Hoekie
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram
Trending
  • Zolani Mahola Returns with “XhosaNostra”
  • Martin Bester & Ross Learmonth Release “Angel”
  • Moish, Aimée Sophia & Mabhani Release “Stars Collapse”
  • SaxbyTwins Release New Single: “First Heartbreak”
  • Limp Bizkit Live @ FNB Stadium: 13 December 2026
  • Amy Tjasink Releases Powerful Video for “Shadows of the Sun”
  • Black Coffee: A Global Cultural Ambassador for South Africa
  • Tree63 Release New Single & Video: “Voyage”
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
  • Hubs
    • The Screen Hub
    • The Music Hub
    • The Knowledge Hub
    • Die Afrikaanse Hoekie
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Subscribe
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Home » Music Videos » Zybrandt reik fabelagtige video uit vir “Kamoefleer”

Zybrandt reik fabelagtige video uit vir “Kamoefleer”

Henno KrugerBy Henno KrugerJune 11, 2021No Comments3 Mins Read Music Videos 15 Views
Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link

Zybrandt se tweede Afrikaanse enkelsnit “Kamoefleer” is pas uitgereik. Sy debuut liedjie “Anders” is vroeër vanjaar bekend gestel en het met die intrapslag vele Afrikaanse musiekliefhebbers se aandag getrek. Die liedjie het onder andere die nommer 2 posisie op Jacarandafm se SA Top 20 gehaal en kan ook gehoor word op RSG, Bok Radio, Groot FM, IFM en vele ander prominente radiostasies.

Zybrant vertel ons meer oor die tema vir “Kamoefleer”

“Dis belangrik om so nou en dan terug te staan en perspektief oor jou eie lewe te kry. Die take en gevoelens van elke dag se lewe vorm klein partikels wat om ons wentel. Die energie verskil van persoon tot persoon en bots konstant. So aanhoudend en amper onbewustelik dat dit spanning veroorsaak wat begin deel vorm van ons elke dag se roetine.  Dis onmoontlik om die beste padkaart voorentoe te teken deur in die straat te staan. Soms moet jy ook van bo af daarna kyk.”

Zybrandt - Kamoefleer

Jeremy Farber van For Tomorrow Productions het die video vir “Kamoefleer” gemaak. Die video is `n storieboek- avontuur wat bestaan uit`n kombinasie van digitale tekeninge, video materiaal en animasie prentjies.

Farber verduidelik hoe dit alles bymekaar gekom het

“Die tekeninge was op `n iPad gedoen.  Elke toneel was verdeel in `n voorgrond, middel en agtergrond om sodoende te kan werk met verskillende fokuspunte en effekte.”

“Ons het al Zybrandt se tonele in verskillende uitrustings voor `n wit muur geskiet. Sy karakter was toe met redigering in die tonele ingesny om dit `n lekker fotoboek -gevoel te gee.  Die video het drie maande geneem om te maak en dit bestaan uit 19 tonele, 8 uitrustings en meer as 150 illustrasies.”

NetfloristOfferforge

Zybrandt het al van kindsdae af klavier gespeel en musiek gemaak.  Op 15 het hy sy eerste elektriese kitaar gekry.  Baie jare later en Zybrandt het sedert die 90`s reeds in drie verskillende bands gespeel: Velve,  Downonthefirst  en December Lanterns. Die Afrikaanse gogga het gebyt terwyl die groep December Lanterns met opnames besig was.

Zybrandt

Zybrandt vertel ons meer hieroor

“Ons het toe sommer ‘n paar Afrikaanse tracks ook gedoen. Ons het wel eers heeltemal op December Lanterns gefokus en nou is die tyd reg vir my om my Afrikaanse musiek `n kans te gee. Die terugvoer vir my eerste liedjie “Anders” het my verwagtinge oortref. Ek is opgewonde om “Kamoefleer” nou ook bekend te stel en sien uit om te hoor wat mense daarvan dink!”

Kyk die video vir Zybrandt se “Kamoefleer” hier onder:

Jy kan “Kamoefleer” HIER stroom.

Wees op die uitkyk vir gereelde opdaterings in die Music Videos kategorie op Running Wolf’s Rant.

🐺 Ondersteun Ons: Koop vir ons 'n koffie boere troos, dit sal ons help om vir jou nog goeie goeters te bring.

📬 Join die Wolf Pack: Teken in op ons nuusbrief om updated te bly.

🔍 Check bietjie ons site uit: Scroll af om verwante artikels en meer te sien. Jy's ook welkom om ons Music, Screen en Knowledge Hubs uit te check. As jy wil sien wat trend, check ons Popular Articles uit.

📐 As jy Afrikaans Is: Check bietjie ons Afrikaanse Hoekie uit.

🕳️ Klim af in die Konyngat: Lees bietjie Random Feite of Kyk 'n Random Musiekvideo.

📅 Kry goeters om te doen: Check ons Upcoming Events of die SA Gig Guide uit.

Verwante Artikels

  • Zybrandt
    Zybrandt reik “Anders” enkelsnit en video uit
  • Zybrandt
    Zybrandt Reik Debuut EP Uit: “Sneeu en Satyn”
  • Janie Bay - Kalmeer
    Janie Bay reik video uit vir “Kalmeer”
  • Anton Goosen
    Anton Goosen Reik Video Uit Vir “Luka”

In Geval Jy Dit Gemis Het

  • Diamond Thug - Purple Skies
    Diamond Thug release heartfelt new single: “Purple Skies”
  • The Color Blew - The Man
    The Color Blew release lyric video for “The Man”
  • Jeremy Loops - Postcards
    Jeremy Loops Releases New Single: “Postcards”
  • James Deacon - For You
    James Deacon Releases New Single: “For You”

Goeters Om Te Doen

  • Galpalooza 2026
    Galpalooza 2026: Coming to 9 Venues Across SA
  • J. Cole South African Tour 2026
    J. Cole Live @ FNB Stadium: 12 December 2026
  • Kirk Whalum - Gauteng Soul and Jazz Concert
    Gauteng Soul and Jazz Concert: 13 June 2026
  • Liefde By Die Dam 2026
    Liefde by die Dam 2026: Alles Wat Jy Moet Weet

Nog Artikels Wat Jy Dalk Gemis Het

  • Oppikoppi 2018
    Oppikoppi Festival: 101 Interesting Facts and Funny Stories
  • Valentine's Day Roses
    Valentine’s Day: 22 Interesting Facts You Might Not Know
  • Wimpy South Africa
    2 Wimpy Menus from the Good Old Days
  • Daniel J Dunn Red
    An Interview With Daniel J Dunn

Looking for a gift for that special person in your life? Check out Netflorist.co.za, South Africa's top online florist and gift service. They offer flowers, gifts, and hampers for all occasions AND reliable nationwide delivery.

Netflorist
Afrikaans
Share. Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link
Henno Kruger

Music Lover, Avid Festival Goer and Founder and Owner of Running Wolf's Rant.

Leave A Reply Cancel Reply

NetFlorist
Nog Artikels Om Te Lees
  • Zolani Mahola Returns with "XhosaNostra" 1
    Zolani Mahola Returns with “XhosaNostra”
    June 9, 2026
  • Martin Bester & Ross Learmonth Release "Angel" 2
    Martin Bester & Ross Learmonth Release “Angel”
    June 9, 2026
  • Moish
    Moish, Aimée Sophia & Mabhani Release “Stars Collapse”
    June 9, 2026
  • SaxbyTwins
    SaxbyTwins Release New Single: “First Heartbreak”
    June 9, 2026
  • Amy Tjasink
    Amy Tjasink Releases Powerful Video for “Shadows of the Sun”
    June 8, 2026
  • Black Coffee
    Black Coffee: A Global Cultural Ambassador for South Africa
    June 8, 2026
  • Tree63
    Tree63 Release New Single & Video: “Voyage”
    June 8, 2026
  • Pictonico
    Turn Your Photos into Mini Games with Pictonico!
    June 6, 2026
  • Ezra Collective
    Ezra Collective Release New Single: “Only Love”
    June 5, 2026
  • DJ Scratch Masta
    DJ Scratch Masta Releases New Single: “Focus”
    June 5, 2026
NetfloristOfferforge
Popular Articles
Tree63

Tree63 Release New Single & Video: “Voyage”

June 8, 2026136 Views
Jeff Foxworthy

30 of the Best Jeff Foxworthy “You Might Be A Redneck” Quotes

November 1, 201894 Views
Limp Bizkit

Limp Bizkit Live @ FNB Stadium: 13 December 2026

June 8, 202661 Views
The 1980s - 80s music

1980s music: 101 interesting facts you may not have known

July 23, 201841 Views
Recent Comments
  • Brad Rees on Satanic Dagga Orgy: 10 Interestings Facts You Might Not Know
  • Henno Kruger on GAZ Releases Powerful New Single: “Moving On”
  • GAZ on GAZ Releases Powerful New Single: “Moving On”
  • Sharon Sibert on Review: Guns N’ Roses at FNB Stadium in Johannesburg
  • Henno Kruger on The Fismits Release New Single: “Independence”
  • Henno Kruger on Zebra and Giraffe Release “The End of The Road” Music Video
Categories
Entertainment
3,312 ▼
Music 2,546
Events 241
Interviews 223
Gaming 91
Streaming 86
Humor 48
Movies 32
Television 25
Advertising 20
Featured
584
Hacks
498
Facts
464 ▼
Music Facts 150
Geography Facts 97
Random Facts 39
TV Facts 39
Movie Facts 34
Notable Events 21
Historical Facts 17
Tech Facts 16
Sport Facts 15
Gaming Facts 14
Business Facts 10
Celebrity Facts 8
Technology
325
Opinion
225
General News
133
Quotes
26
Recaps
25
Cool Stuff
18
Product Reviews
13
Facebook X (Twitter) Instagram YouTube Spotify TikTok
© 2026 ThemeSphere. Designed by ThemeSphere.

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.