Close Menu
  • Hubs
    • The Screen Hub
    • The Music Hub
    • The Knowledge Hub
    • Die Afrikaanse Hoekie
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram
Trending
  • Martin Bester & Ross Learmonth Release “Angel” Video
  • What’s Coming to Netflix in July 2026?
  • Ancient Egypt: 20 Interesting Facts You Might Not Know
  • VOLK & Francois van Coke Reik “Groen en Goud” Uit
  • 10 Top Award-Winning African Films You Can Stream for Free
  • “Out of Mined” Highlights Need to Protect West Coast
  • Charlie Harris Releases New Single: “I Don’t Want It”
  • Khazimula Finds Hope with New Single: “‘On a Dream”
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
  • Hubs
    • The Screen Hub
    • The Music Hub
    • The Knowledge Hub
    • Die Afrikaanse Hoekie
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Subscribe
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Home » Artist/Band Interviews » ‘n Frank Freeman Onderhoud Oor EET KREEF HERLEEF!

‘n Frank Freeman Onderhoud Oor EET KREEF HERLEEF!

Henno KrugerBy Henno KrugerMarch 11, 2022No Comments4 Mins Read Artist/Band Interviews 64 Views
Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link

Frank Freeman het sy musiekloopbaan vroeg begin toe hy die Grey College Boereorkes gejoin het in Bloemfontein toe hy net 6 jaar oud was.

Frank Freeman het saam met die groep in Europa gaan toer en is genomineer vir ‘n Suid-Afrikaanse Tradisionele Musiek Toekenning, voor hy skool klaargemaak het.

9 jaar terug het hy professioneel begin speel en Kaapstad toe verhuis. Hy het vir homself ‘n naam gemaak as ‘n go-to session kitaar speler. Hy het al vir mense soos Arno Carstens, Francois Van Coke, Zolani Mahola, Ard Matthews and aKing kitaar gespeel. Hy het al op baie studio albums kitaar gespeel, in verskeie TV produksies verskyn en ‘n hele paar teater shows opgetree. Hy is tans besig om aan sy debuut solo album te werk.

Frank Freeman

Ek het onlangs met Frank Freeman gepraat oor EET KREEF HERLEEF! en so paar ander goedjies

Hier is wat Frank Freeman te sê gehad het.

Hoe voel dit vir Frank Freeman om weer op die verhoog terug te wees na twee jaar?

Dit voel asof ons terug by die huis is. Daar is niks wat die ervaring van live musiek kan vervang nie. Dit vind plaas in die oomblik. Net die band en die gehoor is daar. Niemand anders nie. Net die mense wie daar is ervaar wat gebeur. Dis spesiaal.

NetfloristOfferforge

Dink Frank Freeman kunstenaars het dit in verlede for granted gevat om op stage te wees? Is daar iets anders wat nou inskop? Of voel dit of julle net optel waar julle laas gelos het?

Almal het dit gemis. Ek dink almal het besef dat mense ander mense nodig het. Nie net in musiek nie, maar in algehele lewe.

Vertel ons van die proses hoe die betrokke kunstenaars wat op die verhoog is by die EET KREEF HERLEEF! projek beland het?

Ek het destyds die idee gehad om ‘n musiek produksie bymekaar te sit met Kerkorrel se musiek. Toe ek op toer was saam met Arno Carstens het hy genoem dat dit interressant sal wees om ‘n hele album aan te pak. Dis toe dat ek besluit het om die EET KREEF! album as ‘n produksie te doen.

Ek het onmiddelik gedink aan Laudo Liebenberg om die hoofrol as sanger te vertolk en toe hy instem toe sit ek die res van groep bymekaar. Schalk van der Merwe is iemand wie se wortels diep in die geskiedenis van Afrikaanse alternatiewe musiek lê.

Dan is hy boonop ‘n fantastiese baskitaar speler ook. Toe kry ek hom. Ek en Sheldon Yoko werk al jare saam. Hy is een van die beste drommers wat die land al gesien het. Toe kry ek vir Mikhaela Kruger om uiteindelik by die toer groep aan te sluit omdat sy so veelsydig en talentvol is. Dis ‘n ongelooflike band.

Watter van die songs is vir julle die heel lekkerste om te speel?

Daar is ‘n klomp songs wat mens raak vir verskillende redes, maar vir my persoonlik is “Donker Donker Land” een van die emosionele hoogtepunte van die show. Mens moet jouself amper sielkundig voorberei daarvoor. Dit raak jou diep. Of jy in die band of in die gehoor is.

Kerkorrel se verjaardag is net na die Atterbury show, watter verjaardag boodskap sal Frank Freeman aan hom wil opdra?

Al boodskap wat ek sal kan gee is di volgende: Dankie vir die musiek. Dankie vir die nalentskap van alternatiewe Afrikaanse musiek en kultuur. Dit leef voort.

Hoekom is dit belangrik dat mense nou nog na die EET KREEF! album (asook julle weergawe EET KREEF HERLEEF!) moet luister?

Dit is ‘n stuk geskiedenis. Hierdie album is ‘n belangrike deel van die Afrikaner kultuur. Dit bewys dat daar nog altyd alternatiewe Afrikaners is. Meer as wat mense dink. Dit was so in 1989 en dis nog meer so nou. Ons herinterpretasie van hierdie album is om mense weer bewus te maak daarvan, want die omvang van die musiek is net so relevant nou soos wat dit was meer as 30 jaar terug. Net in ‘n nuwe konteks.

Ek wil graag vir Frank Freeman dankie sê vir hierdie onderhoud. Julle kan hom en Laudo Liebenberg Live vang by Sowaar Bar in Pretoria op die 25ste Maart 2022.

As jy die EET KREEF HERLEEF! vertonings wil beleef, kry jou musiek-liefhebbende voetjies by The Daisy Jones Bar at OMG in Stellenbosch op die 19de Maart of by 3 uur of 7 uur show by die Atterbury Teater in Pretoria op die 26ste Maart 2022.

Kry kaartjies vir een van die Pretoria shows of vir die Stellenbosch vertoning, dit gaan pret wees.

Om ‘n idee te kry hoe awesome die show gaan wees, kyk die video vir “Liefde” hier onder:

Wees op die uitkyk vir gereelde opdaterings in die Music kategorie op Running Wolf’s Rant.

📬 Subscribe to Newsletter 🐺 Support Us

You Might Also Like

  • Corne Pretorius
    Corné Pretorius: ‘n Onderhoud Oor So Paar Goedjies
  • Hunter Kennedy - Herbeveel
    Hunter Kennedy: ‘n Vinnige Onderhoud oor “Herverbeel”
  • Janie Bay
    Janie Bay: ‘n Onderhoud oor “Ek glo nog in Jou”
  • Werner Van Der Hoven
    Werner Van Der Hoven: ‘n Onderhoud oor “Wynland”, ens.

Looking for a gift for that special person in your life? Check out Netflorist.co.za, South Africa's top online florist and gift service. They offer flowers, gifts, and hampers for all occasions AND reliable nationwide delivery.

Eet Kreef Herleef Frank Freeman
Share. Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link
Henno Kruger

Music Lover, Avid Festival Goer and Founder and Owner of Running Wolf's Rant.

Leave A Reply Cancel Reply

NetfloristOfferforge
In Case You Missed It
  • GAZ
    An Interview With GAZ
    April 22, 2026
  • The Fismits Mark Biagio
    An Interview with Mark from The Fismits
    March 30, 2026
  • Anton Edwards Artist
    An Interview with Anton Edwards
    February 23, 2026
  • TEEKS and Good Neighbours Featured
    Good Neighbours & TEEKS Live in Cape Town: 27 August 2026
    June 13, 2026
  • Galpalooza 2026
    Galpalooza 2026: Coming to 9 Venues Across SA
    April 7, 2026
  • Stellenbosch International Chamber Music Festival
    Stellenbosch International Chamber Music Festival 2026
    May 25, 2026
  • Martin Bester & Ross Learmonth Release "Angel" Video 1
    Martin Bester & Ross Learmonth Release “Angel” Video
    July 9, 2026
  • Netflix Logo
    What’s Coming to Netflix in July 2026?
    July 6, 2026
  • Ancient Egypt
    Ancient Egypt: 20 Interesting Facts You Might Not Know
    July 6, 2026
Popular Topics
South Africa 3,213
Rock 607
Useful Tips 562
Afrikaans 503
Cape Town 332
USA 327
Pretoria 301
Johannesburg 284
Festivals 195
UK 178
Popular Articles
Muse Band

Muse Releases Immersive New Album: “The Wow! Signal”

July 1, 202632 Views
Millennium Band

Millennium Laat Die Wiele Rol Met “Gly Mamma Gly”

July 1, 202631 Views
Charlie Harris

Charlie Harris Releases New Single: “I Don’t Want It”

July 3, 202630 Views
Christiaan Baartman

Christiaan Baartman Reik “Weskus Wals” Uit

June 29, 202630 Views
Recent Comments
  • Henno Kruger on Park Acoustics: My 2 cents on the 3rd edition of 2015
  • Howard Barber on Park Acoustics: My 2 cents on the 3rd edition of 2015
  • Henk Van Der Schyf on Dr Khumalo: An Interview Before Park Acoustics
  • Jeremy C. Elwell on My 2 cents on Oppikoppi 2016
  • CheraLee on Cindy Alter & CheraLee Release “Be Your Own Hero”
  • Brad Rees on Satanic Dagga Orgy: 10 Interestings Facts You Might Not Know
Categories
Entertainment
3,364 ▼
Music 2,589
Events 242
Interviews 223
Gaming 96
Streaming 88
Humor 48
Movies 33
Television 25
Advertising 20
Featured
582
Hacks
501
Facts
465 ▼
Music Facts 151
Geography Facts 97
Random Facts 39
TV Facts 39
Movie Facts 34
Notable Events 21
Historical Facts 17
Tech Facts 16
Sport Facts 15
Gaming Facts 14
Business Facts 10
Celebrity Facts 8
Technology
330
Opinion
225
General News
136
Quotes
26
Recaps
25
Cool Stuff
18
Product Reviews
13
Facebook X (Twitter) Instagram YouTube Spotify TikTok
© 2026 ThemeSphere. Designed by ThemeSphere.

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.