Close Menu
  • Hubs
    • The Screen Hub
    • The Music Hub
    • The Knowledge Hub
    • Die Afrikaanse Hoekie
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram
Trending
  • Martin Bester & Ross Learmonth Release “Angel” Video
  • What’s Coming to Netflix in July 2026?
  • Ancient Egypt: 20 Interesting Facts You Might Not Know
  • VOLK & Francois van Coke Reik “Groen en Goud” Uit
  • 10 Top Award-Winning African Films You Can Stream for Free
  • “Out of Mined” Highlights Need to Protect West Coast
  • Charlie Harris Releases New Single: “I Don’t Want It”
  • Khazimula Finds Hope with New Single: “‘On a Dream”
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
  • Hubs
    • The Screen Hub
    • The Music Hub
    • The Knowledge Hub
    • Die Afrikaanse Hoekie
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Subscribe
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Home » Event Reviews » Resensie: Francois van Coke en Vriende by Sun Arena

Resensie: Francois van Coke en Vriende by Sun Arena

Henno KrugerBy Henno KrugerSeptember 17, 20181 Comment3 Mins Read Event Reviews 85 Views
Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link

Francois van Coke en Vriende is oor die naweek gehou by die Sun Arena (by Times Square Casino in Pretoria). Dit was ‘n amazing experience gewees.

Ons het die pre-party geskip en ons was net voor 7 uur by die ingang van Sun Arena gewees. Ons het maklik parkering gekry en ook maklik die plek gekry. Dit was ons eerste keer ever by Times Square Casino gewees.

Die kroëe was bietjie besig gewees, maar ons kan darem twee drankies te koop kry voor die show 8 uur begin het. Toe ons finally in die arena inloop het ons ons seats maklik gekry en die pre-show vibe was ongelooflik gewees. DJ Robfather het lekker tunes gespeel om die mense aan die gang te kry. Omtrent 5000 mense het kliphard Queen se “Bohemian Rhapsody” saamgesing.

Francois van Coke en Vriende was ‘n amazing show gewees

Ek kan nie rêrig die volgorde van die songs wat gespeel is onthou nie, maar almal was amazing gewees. Die gas kunstenaars wat Francois genooi het op die verhoog het definitief hulle A-game gebring.

Francois van Coke en Vriende - Henno Kruger
Hier is ‘n foto wat ek met my foon geneem het

Die skare het omtrent elke liedje wat gespeel is saamgesing by Francois Van Coke en Vriende. Francois en Coenie De Villiers het ‘n hartroerende weergawe van Kerkorrel se “Hillbrow” gedoen en Karen Zoid was saam met Van Coke Kartel op die verhoog om “Tot die Son Uitkom” te sing – dit het ook my hartsnare geroer en bietjie memories terug gebring van 2011.

NetfloristOfferforge
Francois van Coke en Karen Zoid - Henry Engelbrecht
Foto deur Henry Engelbrecht

Majozi het saam met Francois The Beatles se “With a little help from my friends” gesing. Early B en Jack Parow het twee liedjies saam met Francois gesing en die skare aan die gang gekry. Francois het ook liedjies saam met Laudo Liebenberg (van aKING) en Die Heuwels Fantasties gedoen.

Al hierdie optredes wat uitstekend gewees, maar vir my was die 3 hoogtepunte van die aand defnitief dié saam met Arno Carstens (“Blue Eyes”), Karen Zoid (“Toe Vind Ek Jou”) en Fokofpolisiekar (“Komma”, “Hemel op die Platteland” en “Ek Skyn Heilig”) gewees. Ek dink nie ek het al mense so hoor saamsing by ‘n show in Pretoria nie.

Resensie: Francois van Coke en Vriende by Sun Arena 1
Foto deur Henry Engelbrecht

Die hele show het my brein weggeblaas. Ek wou nie hê dat dit moet eindig nie. Ek dink ek ly nou aan post Francois van Coke en Vriende depressie. Hopelik sal ek spoedig herstel.

Francois van Coke en Vriende - Henry Engelbrecht
Foto deur Henry Engelbrecht

Check die video hier onder uit om te hoor hoe die mense saamgesing het by Francois Van Coke en Vriende:

Sun Arena is top venue en ek dink ek sal weer shows daar gaan kyk

Die 8,500 kapasiteit Sun Arena by Times Square Casino is ‘n amazing venue. Daar was meer as genoeg bars waar mens drankies kon koop en dit ons nie eeue gevat om te loop om ‘n designated rook plek te kry nie. Om in en uit te kom uit die venue was ook nie rêrig ‘n issue nie. Ek sal definitief weer hier ‘n show gaan kyk.

Was jy by die Francois van Coke en Vriende show gewees? Hoe was dit vir jou gewees? Los kommentaar hier onder en laat ons weet. Terugvoer sal waardeer word.

Wees op die uitkyk vir opdaterings in die Music kategorie op Running Wolf’s Rant.

📬 Sluit by die Wolf Pack aan 🐺 Ondersteun Ons

Jy sal dalk ook hiervan hou

  • Francois Van Coke & Vriende 2019
    Francois Van Coke En Vriende 2019: My Resensie
  • Francois Van Coke & Vriende 2025
    Francois van Coke & Vriende 2026: Als Wat Jy Moet Weet
  • Francois van Coke - En Vriende EP
    Francois van Coke “En Vriende” EP nou beskikbaar
  • Kakmal - Francois Van Coke en Van Pletzen
    Van Pletzen & Francois Van Coke gaan bietjie “Kakmal”

Looking for a gift for that special person in your life? Check out Netflorist.co.za, South Africa's top online florist and gift service. They offer flowers, gifts, and hampers for all occasions AND reliable nationwide delivery.

NetfloristOfferforge
Afrikaans Francois van Coke Pretoria South Africa Sun Arena
Share. Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link
Henno Kruger

Music Lover, Avid Festival Goer and Founder and Owner of Running Wolf's Rant.

1 Comment

  1. Pingback: Francois Van Coke & Vriende 2019 in Pretoria: Maak jouself vir vermaak

Leave A Reply Cancel Reply

NetfloristOfferforge
In Geval Jy Dit Gemis Het…
  • Misty Waters
    Misty Waters: The Music Festival We’ve Been Waiting For
    May 12, 2026
  • Green Day @ Calabash 2025
    Calabash 2025 at FNB Stadium: My Review
    January 22, 2025
  • Mieliepop Sign 2024
    Resensie: Mieliepop 2024
    March 15, 2024
  • Liefde By Die Dam 2026
    Liefde by die Dam 2026: Alles Wat Jy Moet Weet
    June 1, 2026
  • J. Cole South African Tour 2026
    J. Cole Live @ FNB Stadium: 12 December 2026
    February 23, 2026
  • Fatboy Slim South African Tour: December 2026 2
    Fatboy Slim South African Tour: December 2026
    June 18, 2026
  • Martin Bester & Ross Learmonth Release "Angel" Video 3
    Martin Bester & Ross Learmonth Release “Angel” Video
    July 9, 2026
  • Netflix Logo
    What’s Coming to Netflix in July 2026?
    July 6, 2026
  • Ancient Egypt
    Ancient Egypt: 20 Interesting Facts You Might Not Know
    July 6, 2026
NetfloristOfferforge
Popular Articles
Georgetown

My 2 cents on the 2nd last edition of Park Acoustics for 2017

November 4, 201732 Views
Muse Band

Muse Releases Immersive New Album: “The Wow! Signal”

July 1, 202631 Views
Millennium Band

Millennium Laat Die Wiele Rol Met “Gly Mamma Gly”

July 1, 202629 Views
Charlie Harris

Charlie Harris Releases New Single: “I Don’t Want It”

July 3, 202627 Views
Recent Comments
  • Henno Kruger on Park Acoustics: My 2 cents on the 3rd edition of 2015
  • Howard Barber on Park Acoustics: My 2 cents on the 3rd edition of 2015
  • Henk Van Der Schyf on Dr Khumalo: An Interview Before Park Acoustics
  • Jeremy C. Elwell on My 2 cents on Oppikoppi 2016
  • CheraLee on Cindy Alter & CheraLee Release “Be Your Own Hero”
  • Brad Rees on Satanic Dagga Orgy: 10 Interestings Facts You Might Not Know
Categories
Entertainment
3,364 ▼
Music 2,589
Events 242
Interviews 223
Gaming 96
Streaming 88
Humor 48
Movies 33
Television 25
Advertising 20
Featured
582
Hacks
501
Facts
465 ▼
Music Facts 151
Geography Facts 97
Random Facts 39
TV Facts 39
Movie Facts 34
Notable Events 21
Historical Facts 17
Tech Facts 16
Sport Facts 15
Gaming Facts 14
Business Facts 10
Celebrity Facts 8
Technology
330
Opinion
225
General News
136
Quotes
26
Recaps
25
Cool Stuff
18
Product Reviews
13
Facebook X (Twitter) Instagram YouTube Spotify TikTok
© 2026 ThemeSphere. Designed by ThemeSphere.

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.