Close Menu
  • Hubs
    • The Screen Hub
    • The Music Hub
    • The Knowledge Hub
    • Die Afrikaanse Hoekie
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram
Trending
  • Sasha Burn Releases Emotional New Single: “One”
  • Agency Partnerships: Why the Best Clients Build Them
  • Frans Karoo Reik Nuwe EP Uit: “Nagskof in die Kerkhof”
  • Noah Kahan: 15 Interesting Facts You Might Not Know
  • Piper Connolly Releases New Single: “Beautiful Life”
  • Cein Releases New Single: “Lightyears of Grace”
  • Cord Tissue Therapies Offer New Hope for SA Patients
  • Keanan Eksteen Releases New Album: “Starring”
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
  • Hubs
    • The Screen Hub
    • The Music Hub
    • The Knowledge Hub
    • Die Afrikaanse Hoekie
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Subscribe
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Home » Music Videos » Francois van Coke stel “Ek Lewe, ek belowe” musiekvideo vry

Francois van Coke stel “Ek Lewe, ek belowe” musiekvideo vry

Henno KrugerBy Henno KrugerJuly 24, 2018No Comments2 Mins Read Music Videos 13 Views
Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link

Francois van Coke het vandag die “Ek lewe, ek belowe” musiekvideo vrygestel. Jaco S. Venter (bekend as fotograaf en Fokofpolisiekar se tromspeler) het ‘n musiekvideo vir hierdie punk nommer op die En Vriende kortspeler (wat opgeneem is saam met Die Heuwels Fantasties) gemaak.

In geval jy vergeet het, gaan AMP Events en Francois van Coke die grootste konsert van sy 15-jaar loopbaan hou

Dit gebeur op die 15de September by Sun Arena by Time Square Casino in Pretoria. Die Francois van Coke & Vriende konsert (in samewerking met kykNET en Jacaranda FM) het die produksie van die 4-snit kortspeler, En Vriende aangevuur.

Francois Van Coke in 2018

Kaartjies is besig om soos soetkoek te verkoop, so aanhangers word aangemoedig om gou kaartjies by Computicket te kry.

Francois van Coke - En Vriende EP

En Vriende, wat groot samewerkings met Jack Parow, Die Heuwels Fantasties, Early B en Laudo Liebenberg (aKING) bevat, het vinnig geskiet na nommer 1 posisies op iTunes en Google Play nadat die kortspeler op Vrydag die 13 Julie 2018 vrygestel is. Die En Vriende EP is moontlik gemaak deur Jägermeister en Red Bull.

Francois van Coke het die volgende te sê gehad oor “Ek lewe, ek belowe”

“Die liedjie gaan oor die lewe in die suburbs en dit is hartseer en snaaks op dieselfde tyd. Ek grap oor my bure, maar ek spot ook met myself en my vriende wat terug suburbia toe getrek het.”

NetfloristOfferforge

Kyk die “Ek lewe, ek belowe” musiekvideo hier onder:

Ek moet sê het dat hierdie liedjie seker my gunsteling snit op die En Vriende EP is en hierdie musiekvideo doen hierdie song justice. Wel gedaan Snake! Wel gedaan! Dit laat my sommer uitsien na Francois van Coke se show op die 15de September! Ek dink ek kan veilig sê dat dit befok gaan wees. Ek hoop julle voel ook so excited soos ek.

Wees op die uitkyk vir gereelde opdaterings in die Music Videos kategorie op Running Wolf’s Rant.

🐺 Ondersteun Ons: Koop vir ons 'n koppie boere troos, dit sal ons help om vir jou nog goeie goeters te bring.

📬 Join die Wolf Pack: Teken in op ons nuusbrief om updated te bly.

🎵 Verken ons Music Hub: Check bietjie ons Music Hub uit vir meer musiekverwante inhoud, of kyk wat op die SA Gig Guide is en wat by Upcoming Events aangaan.

🎬 Verken ons Screen Hub: Check bietjie ons Screen Hub uit vir flieks, TV, gaming en meer.

🔥 Popular Articles: Kyk wat ander mense lees by ons Popular Articles.

Verwante Artikels

  • Straatligkinders - Dapper
    Straatligkinders & Francois Van Coke Stel “Dapper” Vry
  • Francois Van Coke & Ryno Velvet
    Francois Van Coke & Ryno Velvet Stel “Aande” Video Vry
  • Francois Van Coke by Allister Christie
    Francois Van Coke “Hierdie Is Die Lewe” vrygestel
  • Frans Karoo
    Frans Karoo Stel Nuwe Enkelsnit Vry: “Jou Lewe”

In Geval Jy Dit Gemis Het

  • The Man Motels
    The Man Motels release video for “Homecoming”
  • Pascal & Pearce
    “Lose Control” Lyric Video Released by Pascal & Pearce
  • Skelmbosch
    Skelmbosch release “Liggies In die Stede” Music Video
  • The Black Cat Bones - Turn of the Century
    The Black Cat Bones release “Turn Of The Century” Video

Goeters Om Te Doen

  • Limp Bizkit
    Limp Bizkit Live @ FNB Stadium: 13 December 2026
  • Liefde By Die Dam 2026
    Liefde by die Dam 2026: Alles Wat Jy Moet Weet
  • J. Cole South African Tour 2026
    J. Cole Live @ FNB Stadium: 12 December 2026
  • TEEKS and Good Neighbours Featured
    Good Neighbours & TEEKS Live in Cape Town: 27 August 2026

Nog Artikels Wat Jy Dalk Gemis Het

  • District 9 - Wikus Van der Merwe
    11 Hilarious Wikus van der Merwe Memes
  • Francois Van Coke 04
    Photo Album: Francois Van Coke @ RAD Experience
  • Welkom
    Welkom: 13 Interesting Facts You Might Not Know
  • Victoria & Alfred Waterfront - Cape Town
    Cape Town: 21 Interesting Facts You Might Not Know

Looking for a gift for that special person in your life? Check out Netflorist.co.za, South Africa's top online florist and gift service. They offer flowers, gifts, and hampers for all occasions AND reliable nationwide delivery.

Afrikaans Cape Town Die Heuwels Fantasties Francois van Coke South Africa
Share. Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link
Henno Kruger

Music Lover, Avid Festival Goer and Founder and Owner of Running Wolf's Rant.

Leave A Reply Cancel Reply

NetfloristOfferforge
Nog Artikels Om Te Lees
  • Sasha Burn
    Sasha Burn Releases Emotional New Single: “One”
    June 22, 2026
  • Piper Connolly
    Piper Connolly Releases New Single: “Beautiful Life”
    June 22, 2026
  • Man As Machine
    Man As Machine Release Powerful Single: “The Right Words”
    June 20, 2026
  • Leon Schuster
    Leon Schuster eer Rassie Erasmus met Nuwe Rugbyliedjie
    June 19, 2026
  • Kabaal Klankbaan
    Kabaal Klankbaan Releases “Rain Checks and Read Receipts”
    June 16, 2026
  • Justin Serrao
    Justin Serrao se nuwe liedjie laat die brandewyn blaf!
    June 16, 2026
  • Kerk Straat
    Kerk Straat Reik Nuwe Enkelsnit Uit: “Een Keer”
    June 15, 2026
  • Leo Sonskyn Releases First English Single: "Dance All Night" 1
    Leo Sonskyn Releases First English Single: “Dance All Night”
    June 15, 2026
  • Cindy Alter & CheraLee
    Cindy Alter & CheraLee Release “Be Your Own Hero”
    June 11, 2026
  • Louise Carver
    Louise Carver Reveals Life on Tour in “My Love” Video
    June 11, 2026
Popular Articles
Cein Featured

Cein Releases New Single: “Lightyears of Grace”

June 20, 202620 Views
Jeff Foxworthy

30 of the Best Jeff Foxworthy “You Might Be A Redneck” Quotes

November 1, 201819 Views
Leon Schuster

Leon Schuster eer Rassie Erasmus met Nuwe Rugbyliedjie

June 19, 202618 Views
Cindy Alter & CheraLee

Cindy Alter & CheraLee Release “Be Your Own Hero”

June 11, 202618 Views
Recent Comments
  • Jeremy C. Elwell on My 2 cents on Oppikoppi 2016
  • CheraLee on Cindy Alter & CheraLee Release “Be Your Own Hero”
  • Brad Rees on Satanic Dagga Orgy: 10 Interestings Facts You Might Not Know
  • Henno Kruger on GAZ Releases Powerful New Single: “Moving On”
  • GAZ on GAZ Releases Powerful New Single: “Moving On”
  • Sharon Sibert on Review: Guns N’ Roses at FNB Stadium in Johannesburg
Categories
Entertainment
3,337 ▼
Music 2,568
Events 242
Interviews 223
Gaming 93
Streaming 86
Humor 48
Movies 32
Television 25
Advertising 20
Featured
584
Hacks
500
Facts
465 ▼
Music Facts 151
Geography Facts 97
Random Facts 39
TV Facts 39
Movie Facts 34
Notable Events 21
Historical Facts 17
Tech Facts 16
Sport Facts 15
Gaming Facts 14
Business Facts 10
Celebrity Facts 8
Technology
330
Opinion
225
General News
136
Quotes
26
Recaps
25
Cool Stuff
18
Product Reviews
13
Facebook X (Twitter) Instagram YouTube Spotify TikTok
© 2026 ThemeSphere. Designed by ThemeSphere.

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.