Close Menu
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Subscribe
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Home » Event Reviews » 4 redes hoekom Hidden Eden ‘n awesome venue is

4 redes hoekom Hidden Eden ‘n awesome venue is

Blitsoorsig: Hidden Eden, die nuwe venue van Potskerf Potgieter en sy vrou CJ naby Sundra, is die perfekte ontsnapping van die hectic pace van Johannesburg en Pretoria. Die venue het 'n chill vibe, word goed onderhou met professional stage en sound setup, en dien lekker pizza met goedkoop drank. Met slaapplek vir 20 mense en genoeg kampeerplek is dit ideal vir weekend getaways.

Henno KrugerBy Henno KrugerJuly 4, 2017No Comments3 Mins Read Event Reviews 112 Views
Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link

So paar weke terug was ek by Hidden Eden se launch in Sundra, Mpumalanga. Hidden Eden is die breinkind van Potskerf Potgieter en sy vrou CJ (eienaars van Eden Creations).

Die launch party het gebeur oor die Jeugdag langnaweek en ek was een van die gelukkiges wat uitgenooi is na hierdie awesome venue.

Hier is 4 redes te gee hoekom Hidden Eden ‘n awesome venue is

1. Dis nie ver van Pretoria / Johannesburg af nie

Sundra is minder as ‘n uur se ry van Pretoria en Johannesburg af. Dis ‘n dorpie wat se een helfte in Gauteng lê en se ander helfte in Mpumalanga is. Mens kan via die R25 en R50 soontoe ry van Pretoria Oos se kant af of die R21 en N12 highway klap soontoe (as jy nie van potholes hou op ‘n teerpad nie).

2. Die atmosfeer en vibe is amazing

Hidden Eden is gelëe op ‘n plot en dis die perfect spot om te gebruik om bietjie te ontsnap van die hectic pace van Pretoria en Johannesburg. Die venue kan nie duisende mense akkommodeer nie, so die vibe is actually chilled out. Daar was om en by 50 mense by die launch gewees, maar ek glo dat daar omtrent 100 mense sal kan party op die plot en dit sal nog steeds intimate wees. Daar is slaap plek in hokke en kamers vir 20 mense en genoeg kampeerplek.

IQ AcademyOfferforge

4 redes hoekom Hidden Eden 'n awesome venue is 15

4 redes hoekom Hidden Eden 'n awesome venue is 16

4 redes hoekom Hidden Eden 'n awesome venue is 17

4 redes hoekom Hidden Eden 'n awesome venue is 18

3. Die stage en sound setup is awesome

Potskerf het baie moeite gedoen met Hidden Eden. Die stage is gebou onder ‘n marquee tent en het baie werk ingesit om dit stunning te laat lyk en die bands wat speel befok te laat klink. Die naweek toe ek daar was het Quinton Brand (wat ‘n lid was van Sondagskoolhelde), Albert Meintjies en so paar ander kunstenaars gespeel en die klank en beligting was top notch gewees.

4 redes hoekom Hidden Eden 'n awesome venue is 19

4 redes hoekom Hidden Eden 'n awesome venue is 20

4 redes hoekom Hidden Eden 'n awesome venue is 21

4. Hulle maak die lekkerste pizza in die wêreld

CJ en Pots het invest in ‘n pizza oond en maak pizzas met genuine Italiaanse bestandele en die pryse is billik. Ek moet ook net vir julle alkoholiste wat hierdie artikel lees sê dat die booze pryse ook billik is. Besides die awesome pizza en cheap booze is daar ook allerande konfytjies en snacks te koop en hulle verkoop ook warm koppies koffie in die oggend (om mens te help cope met jou hangover).

So, as jy iets soek om te doen oor ‘n naweek wat cooler is as om met jou vroeteltol (of tewel “Fidget Spinner”) te speel of om gladdejantjies (“smoothies”) te drink, hou jou oortjies op die grond en hou een oog op hulle Facebook page vir announcements van future events, jy sal glad nie spyt wees nie. Die experience is awesome.

Wees op die uitkyk vir gereelde opdaterings in die Music en Opinion kategorieë op Running Wolf’s Rant.

NetfloristOfferforge

Jy sal dalk ook hiervan hou

  • Misty Waters: The Music Festival We’ve Been Waiting For

    Misty Waters
    Event Reviews 12 May 2026

    Misty Waters Music Festival at Lake Umuzi offers the perfect comeback for festival lovers seeking live music without the dust and chaos of traditional events.

    April Fool’s Day: 15 Interesting Facts You Might Not Know

    April Fools Day
    Historical Facts 1 Apr 2026

    April Fool's Day has a fascinating history with multiple origin theories and pranks spanning centuries. Learn 15 interesting facts about this beloved holiday.

  • An Interview with Mark from The Fismits

    The Fismits Mark Biagio
    Artist/Band Interviews 30 Mar 2026

    The Fismits' Mark Biagio discusses songwriting, production, and maintaining creative independence while building a long career in music.

    The Great Escape: 15 Interesting Facts You Might Not Know

    The Great Escape 1963
    Movie Facts 27 Mar 2026

    The Great Escape is a 1963 war film classic based on a real POW mass escape from Stalag Luft III. Discover 15 fascinating behind-the-scenes facts about the movie.

Sluit Aan By Die Wolfpak

📻 Teken in op ons Nuusbrief

Help Om Ons Aan Die Gang Te Hou

☕ Ondersteun Ons

Verken Running Wolf's Rant

🎵 Check ons Music Hub uit🇮🇿 Besoek die Afrikaanse Hoekie📅 Check bietjie Upcoming Events uit🎤 Check die SA Gig Guide uit
Afrikaans Delmas South Africa Sundra
Share. Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link
Henno Kruger

Music Lover, Avid Festival Goer and Founder and Owner of Running Wolf's Rant.

Leave A Reply Cancel Reply

IQ AcademyOfferforge
Nog Artikels
  • Green Day @ Calabash 2025
    Calabash 2025 at FNB Stadium: My Review
    January 22, 2025
  • Mieliepop Sign 2024
    Resensie: Mieliepop 2024
    March 15, 2024
  • Will Linley - Calabash South Africa
    My 2 Cents on Calabash South Africa 2024 at FNB Stadium
    February 9, 2024
  • Bos Boogie 2023
    Bos Boogie 2023: My Resensie
    September 7, 2023
  • Sting at SunBet Arena
    Review: Sting Live at the SunBet Arena in Pretoria
    February 7, 2023
  • David Gray Featured
    Review: David Gray Live @ SunBet Arena in Pretoria
    December 6, 2022
  • Bos Boogie March 2022
    Review: Bos Boogie March 2022
    March 28, 2022
  • Francois Van Coke & Vriende 2019
    Francois Van Coke En Vriende 2019: My Resensie
    October 25, 2019
Populêre Onderwerpe
South Africa 3,254
Rock 611
Useful Tips 562
Afrikaans 512
USA 331
Cape Town 331
Pretoria 303
Johannesburg 285
Festivals 197
UK 179
Facebook X (Twitter) Instagram YouTube Spotify TikTok
© 2026 ThemeSphere. Designed by ThemeSphere.

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.